Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:11 Die Boodskap (DB)

U staan reg om hulle te straf, Here, maar hulle steur hulle nie daaraan nie. Verneder hulle, Here, laat hulle voel hoe dit voel as U met al u mag op hulle afkom; dan sal hulle agterkom hoe lief U vir u volk is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:11 in konteks