Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 25:2 Die Boodskap (DB)

U het die groot stede in murasies verander en hulle versterkte mure afgebreek. Die pragtige paleise van die vyand word platgevee en sal nooit herbou word nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 25

Kyk Jesaja 25:2 in konteks