Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 24:2 Die Boodskap (DB)

Dieselfde lot gaan almal tref: die priesters en die volk, huisbediendes en hulle eienaars, lyfbediendes en hulle eienaresse, kopers en verkopers, mense wat geld uitleen en dié wat by hulle geld leen, bankiers en hulle debiteure.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 24

Kyk Jesaja 24:2 in konteks