Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:18 Die Boodskap (DB)

Daarna sal die Here jou in ’n klein balletjie rol en jou ver weggooi tot in ’n droë, uitgestrekte land. Daar sal jy doodgaan en al jou pragtige koetse waarop jy so trots is, sal nutteloos en stukkend daar bly staan, want jy het jou koning in die skande gesteek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:18 in konteks