Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:11 Die Boodskap (DB)

Julle het ’n opgaardam in die stad gebou om die water van die ou fontein in op te gaar. Maar julle het nie daaraan gedink om tussen alles deur die Here se hulp te vra nie. Hy is al een wat sou kon help, want Hy het alles lank tevore reeds beplan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:11 in konteks