Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 21:10 Die Boodskap (DB)

O, my volk wat so stukkend getrap lê soos graan wat op die dorsvloer uitgetrap word, alles wat ek vir jou gesê het, is wat ek by die Here die Almagtige, die God van Israel, gehoor het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 21

Kyk Jesaja 21:10 in konteks