Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 19:11 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Soan is ’n klomp gekke en die koning van Egipte se raadgewers gee vir hom verspotte raad. Dis ondenkbaar dat hulle die farao probeer wysmaak dat hulle voorouers verstandige mense was.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 19

Kyk Jesaja 19:11 in konteks