Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:4 Die Boodskap (DB)

Laat die vlugtelinge uit Moab tog by julle bly totdat die gevaar verby is. Beskerm ons teen ons vyande wat ons wil vernietig.” As die krisis verby is en die verwoesting ophou en die invalsmagte uit die land uit is,

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:4 in konteks