Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:14 Die Boodskap (DB)

Nou sê Hy dit weer: Oor drie jaar, en hierdie drie jaar sal net so noukeurig afgetel word soos ’n gehuurde werker die oorblywende dae van sy kontrak aftel, sal Moab se mag en hoogmoed beëindig word. Van sy geweldige bevolking sal net ’n hand vol oorbly en hulle sal in elk geval tot niks in staat wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:14 in konteks