Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 15:9 Die Boodskap (DB)

By Dibon is die rivier se water al rooi van die bloed, maar Ek gaan nog erger rampe oor die stad bring, sê die Here. Ek gaan leeus onder die oorlewendes uit Moab instuur. Daar sal niemand in die land oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 15

Kyk Jesaja 15:9 in konteks