Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 11:6 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal ’n wolf en ’n lammetjie saam bly; die luiperd sal tussen die boklammers lê en slaap. Kalwers en vetgevoerde beeste sal loop en wei terwyl die leeus tussen hulle rondloop, en klein kindertjies sal hulle oppas.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 11

Kyk Jesaja 11:6 in konteks