Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:20 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal die klein groepie Israeliete wat uit die nageslag van Jakob oorgebly het, nie meer hulp gaan soek by Assirië wat hulle in die grond in vertrap het nie. Nou sal hulle net op die Here, die heilige God van Israel, vertrou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:20 in konteks