Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:8 Die Boodskap (DB)

Dit is nog net Jerusalem wat oor is. Nie dat dit baie beteken nie, want die stad is so weerloos soos ’n oppasser se hutjie in ’n wingerd of ’n skerm in ’n groentetuin. Jy kan maar sê die stad is klaar omsingel, dit moet nog net ingeneem word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:8 in konteks