Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:6 Die Boodskap (DB)

Van kop tot tone is daar nie meer ’n gesonde plek aan julle nie. Julle is die ene kneusplekke, slaanmerke en rou wonde. En hulle is nie skoongemaak of verbind of selfs met salf behandel nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:6 in konteks