Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:31 Die Boodskap (DB)

Die sterkste onder julle sal soos ’n hoop droë strooi wees. Die vonk wat hierdie strooi aan die brand steek en laat uitbrand, is niks anders as julle eie dade nie. Daar sal niemand wees wat hierdie vuur kan blus nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:31 in konteks