Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:18 Die Boodskap (DB)

Kom ons handel dié saak nou af, sê die Here. Dit maak nie saak hoe diep die vlekke van julle sonde is nie, Ek kan dit skoonmaak. Al was julle bloedrooi gevlek van die sonde, kan Ek dit wegwas en julle so wit laat word soos sneeu wat nou net geval het. Selfs al is die vlekke van julle sonde purperrooi, sal Ek julle skoonmaak sodat julle so wit soos splinternuwe wol sal lyk.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:18 in konteks