Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:13 Die Boodskap (DB)

Hou op om hier aan te kom met julle offers. Ek sien reg deur julle skynheiligheid! Julle wierookoffers stink vir My! Ek kan dit nie vat dat julle aanhou sonde doen en dan nog steeds ewe vroom hier na die tempel toe kom vir die nuwemaansfeeste en sabbatvierings nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:13 in konteks