Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:11 Die Boodskap (DB)

Wat het Ek met hierdie klomp offers van julle te doen? wil die Here weet. Watter betekenis het skape wat geoffer word of die vet van voerbeeste? Ek steur My doodeenvoudig nie meer daaraan nie. Selfs die bloed van beeste, skape en bokke is nie meer vir My aanvaarbaar nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:11 in konteks