Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:1 Die Boodskap (DB)

Hierdie is ’n aantal boodskappe in verband met Juda en Jerusalem wat God vir Jesaja die seun van Amos in die vorm van visioene gegee het. Hy het hierdie visioene gesien in die tyd toe Ussia, Jotam, Agas en Hiskia die konings van Juda was.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:1 in konteks