Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:6 Die Boodskap (DB)

Ek het fyn geluister na hulle praatjies. Hulle praat nie die waarheid nie. Nie eens een van hulle is spyt oor die verkeerde dinge wat hulle doen nie. Niemand van hulle sê: ‘Watse verskriklike ding het ek aangevang!’ nie. Nee, hulle hou net aan voortstorm op hierdie verkeerde koers wat hulle gekies het, soos ’n perd wat in ’n geveg instorm.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:6 in konteks