Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:19 Die Boodskap (DB)

Hoor die benoude geroep van my mense. Dit weerklink deur die hele land: ‘Is die Here nie meer in Jerusalem nie? Is die koning ook nie meer in die stad nie?’” Hierop antwoord die Here: “Waarom buig hulle voor nuttelose afgode wat met die hand gemaak is? Hulle maak My sommer baie kwaad!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:19 in konteks