Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:9 Die Boodskap (DB)

Dink julle regtig julle kan maar voortgaan om te steel, mense te vermoor, julle huweliksmaat te bedrieg en te lieg? Asof dit nie al is nie, bring julle ook offers vir die god Baäl. Op die koop toe dien julle nog sommer ’n klomp ander gode wat julle vroeër nie eens geken het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:9 in konteks