Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:6 Die Boodskap (DB)

Moenie mense wat nie van Juda af kom sleg behandel en uitbuit nie. Ook nie weduwees en weeskinders nie. Ek sal ook nie so hard met julle wees as julle sal ophou om onskuldige mense in julle land te vermoor nie. Dit geld ook as julle sal ophou om julleself skade aan te doen deur ander gode te dien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:6 in konteks