Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:32 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here: Pas op, die tyd kom dat hierdie plek nie meer Tofet of die Hinnomlaagte genoem sal word nie, maar Moorddal. Hulle sal so baie mense in Tofet begrawe dat daar nie plek vir al die grafte sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:32 in konteks