Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:30 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Die mense van Juda het verkeerde dinge gedoen waarvan Ek net mooi niks hou nie. Hulle het beelde van afgode in my tempel gesit. Deur dit te doen het hulle gemaak dat die tempel nie meer ’n spesiale plek vir die Here was nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:30 in konteks