Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:28 Die Boodskap (DB)

Sê vir hulle: Julle is die volk wat nie na die Here julle God wou luister nie. Julle laat julle ook nie leer nie. Hulle ken nie meer iets soos waarheid nie. Dit is nie iets wat oor hulle lippe kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:28 in konteks