Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:20 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here wat die meeste mag van almal het: “Ek sal hierdie land my woede en my straf laat voel. My woede is soos ’n vuur wat nie doodgemaak kan word nie. Dit sal al die mense, diere, bome en die oeste op die land verteer.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:20 in konteks