Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:2 Die Boodskap (DB)

Hy het vir Jeremia gesê: “Gaan na die ingang van die Here se tempel en dra die boodskap oor wat Ek vir jou gegee het. Sê: Judeërs, almal van julle wat na die tempel toe kom om die Here te kom dien, hoor wat sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:2 in konteks