Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:18 Die Boodskap (DB)

Dit maak My woedend! Die kinders maak hout bymekaar. Die pa’s is besig om vuur te maak. Die vroue knie deeg en bak koeke vir die afgod wat hulle die koningin van die hemel noem. Vir hulle ander afgode bring hulle drank om hulle te plesier.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:18 in konteks