Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:16 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Moenie meer vir Juda bid nie, Jeremia. Moet ook nie by My kom huil of vir hulle bid nie. Dit sal ook nie help dat jy namens hulle by My kom hulp vra nie. Ek sal nie na jou luister nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:16 in konteks