Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het Sedekia gevang en hom na koning Nebukadnesar wat in Ribla was, gebring. Ribla was in die Hamatgebied. Koning Nebukadnesar het hom daar verhoor en besluit wat van hom sou word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:9 in konteks