Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:7 Die Boodskap (DB)

Toe is daar in ’n gedeelte van die stadsmuur ’n gat deurgebreek. Die Babiloniërs was nou wel oral rondom die stad, maar in die nag het die soldate uit die stad probeer ontsnap. Hulle het by ’n hek wat tussen die twee mure was, agter die tuin van die koning, uitgegaan. Toe het hulle oor die veld in die rigting van die Jordaanvallei gevlug.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:7 in konteks