Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:30 Die Boodskap (DB)

In sy 23ste jaar as koning het hy Nebusaradan, die hoof van sy lyfwag, na Juda gestuur. Hy het nog 745 mense weggevat. In totaal is 4 600 mense gevange geneem.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:30 in konteks