Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:25 Die Boodskap (DB)

Party van die mense het in Jerusalem probeer wegkruip. Van hierdie mense het Nebusaradan ’n offisier van die Judese leër en sewe van die koning se raadgewers gevang. Dan het hy ook nog die sekretaris van die offisier wat daarvoor verantwoordelik was om soldate vir die leër te werf gevange geneem. Laastens het hy 60 mense uit die platteland wat in Jerusalem was, gevang en met hom saamgevat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:25 in konteks