Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:15 Die Boodskap (DB)

Nebusaradan, die hoof van die lyfwag van die koning van Babel, het toe van die armste van die mense na Babel toe weggevat. Hy het ook die mense wat nog in die stad oor was en dié wat na koning Nebukadnesar oorgeloop het, na Babel toe geneem. Laastens het hy ook die mense wat die een of ander vaardigheid of vakmanskap gehad het, gevang en na Babel toe gevat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:15 in konteks