Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe ook Sedekia se oë uitgesteek. Daarna het hulle hom in kettings geboei en hom weggevat Babel toe. In Babel het hulle hom in die tronk gesit. Daar het hy gebly tot sy dood.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:11 in konteks