Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:1 Die Boodskap (DB)

Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het. Hy was elf jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma se naam was Gamutal. Sy was die dogter van Jeremia wat van Libna af gekom het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:1 in konteks