Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:7 Die Boodskap (DB)

Die Here gaan Babel gebruik om die nasies te straf. Babel is soos ’n goue beker in die Here se hande. Al die nasies van die wêreld sal van die wyn in die beker drink en dronk word. Hulle sal mal word van die wyn wat hulle gedrink het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:7 in konteks