Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:56 Die Boodskap (DB)

’n Vyand trek teen Babel op om die stad te verwoes. Hulle sal die soldate gevange neem en hulle wapens stukkend slaan. Die Here sorg dat mense die straf kry wat hulle verdien. Dit is presies wat Hy besig is om met Babel te doen. Hulle kry die straf wat hulle toekom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:56 in konteks