Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:53 Die Boodskap (DB)

Dit is so dat Babel so hoog gebou is dat dit amper aan die hemel raak. Die stad se torings is ook sterker gemaak om aanvalle te kan weerstaan. Al is dit so, Ek sal vyande stuur om Babel aan te val. Ek, die Here, sê dit sal so gebeur!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:53 in konteks