Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:41 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Hoe verskriklik is Babel se val nie! Babel was vroeër op almal se lippe. Die stad wat deur almal in die wêreld geloof is as so wonderlik is deur vyande ingeneem. Nou skok dit ander volke as hulle die toestand sien waarin Babel is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:41 in konteks