Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:39 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle nog so warm is van die wyn, sal Ek vir hulle ’n ander fees hou. Ek sal hulle laat drink totdat hulle baie vrolik is en aan die slaap raak. Hulle sal aanhou slaap en nooit weer wakker word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:39 in konteks