Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:33 Die Boodskap (DB)

Die Here is die God van Israel. Hy sê: “Babel is soos die plek waar die koring bewerk word. Die gebruik is om die koring met die voete te trap. Dit is wat met Babel gaan gebeur. Babel gaan soos koring geoes en vertrap word.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:33 in konteks