Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:25 Die Boodskap (DB)

Vir Babel sê die Here: “Dit kan jy maar weet, Babel, Ek is jou vyand. Jy is soos ’n berg wat die hele wêreld verwoes. Groot en sterk. Maar Ek sal jou teen die hange van die berg laat afrol. Al wat van jou sal oorbly, sal die as wees nadat jy verbrand is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:25 in konteks