Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:19 Die Boodskap (DB)

Maar die God van Israel is nie ’n afgod soos hulle nie. Hy het alles wat bestaan, gemaak. Deel hiervan is sy eie volk. Israel is sy besitting wat Hy baie spesiaal vir Hom uitgesoek het. Hy is die Here wat sterker is as alles en almal!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:19 in konteks