Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:32 Die Boodskap (DB)

Vat gerus al hulle kamele en hulle groot getalle vee vir julle as buit. Ek sal hierdie mense wat so op die rand van die woestyn bly, in alle windrigtings verjaag. Ek sal dat rampe hulle van alle kante af tref. Ek, die Here, sê so.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:32 in konteks