Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:30 Die Boodskap (DB)

Die Here se raad vir die mense van Gasor is: “Vlug vir julle lewe! Gaan kruip weg in plekke wat veilig is. Koning Nebukadnesar het planne gereed oor wat hy met julle wil maak. Hy weet presies wat hy wil doen.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:30 in konteks