Die vyand sal soos ’n arend maak wat sy vlerke sprei en hoog vlieg, en dan vinnig op sy prooi toesak. So sal die vyand met Bosra maak. Daardie dag sal van die dapperste soldate net so bang wees soos ’n vrou wat geboorte gee.”