Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:28 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Moenie bang of moedeloos wees nie, Israel. Julle behoort aan My, Ek sal altyd by julle wees. Ek sal die nasies waarheen Ek julle weggedryf het, heeltemal vernietig. Maar Ek sal julle nie vernietig nie. Maar dit moet julle ook weet, Ek sal julle nie ongestraf laat bly nie. Ek moet julle straf, maar Ek sal dit op ’n regverdige manier doen.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:28 in konteks