Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:25 Die Boodskap (DB)

Die Here wat die God van Israel is, sê: “Ek sal Amon, die god van Tebes, straf saam met al die ander gode van Egipte. Ek gaan ook vir Egipte en haar konings, ja, ook vir die farao en dié wat op hom vertrou, straf.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:25 in konteks